Alfa
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alfa (hoofletter Α, kleinletter α) is die eerste letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 1. Dit is afgelei van die Fenisiese letter "Alef" of . Die Latynse A en die Cyrilliese A is van die Griekse Alfa afkomstig.
|
Alfa, beide as simbool en term, word gebruik om 'n verskeidenheid dinge te beskryf, waaronder die eerste of merkwaardigste gebeurtenis of deel van iets. In die Nuwe Testament verklaar God homself as die "Alfa en die Omega, die begin en die einde, die eerste en die laaste" (Openbaring 22).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.