From Wikipedia, the free encyclopedia
Die albatros is 'n familie voëls wat aan die orde Procellariiformes behoort. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan sweef. Hulle spandeer meeste van die tyd oor die see en kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom, naamlik: grootalbatrosse (Diomedea), malmokke (Thalassarche) en die bruinalbatrosse (Phoebetria).
Albatros | |
---|---|
Phoebastria albatrus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Orde: | |
Familie: | Diomedeidae G.R. Gray 1840[1] |
Genera | |
Diomedea | |
Globale verspreiding (in rooi) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.