Ahvaz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ahvaz (Persies: اهواز, Ahvāz; Arabies: الأحواز) is 'n stad in die suidweste van Iran. Die stad het 'n bevolking van 1 425 891 in 2008 gehad en is die sewende grootste stad van die land. Ahvaz is geleë net noord van die Persiese Golf en oos van die grens tot Irak. Ahvaz is die grootste stad in die provinsie Chuzestan en lê aan die Karunrivier. Die stad word beskou as kulturele sentrum van die Arabiere in Iran.
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.