From Wikipedia, the free encyclopedia
Agrippa was 'n skeptiese filosoof wie waarskynlik aan die einde van die 1ste eeu v.C leef.[1] Aan hom word die "vyf trope" of "vyf gronde van twyfel" (Pente Tropoi) toegeskryf wat die basis vorm vir die skeptiese teorie waarvolgens die moontlikheid van ware kennis ontken word.
Die trope word genoem deur Sextus Empiricus, in sy Grondslae van die Pyrrhonisme. Volgens Sextus word hulle toegeskyf "aan die meer onglangse skeptici". Diogenes Laërtius skryf die trope egter toe aan Agrippa. Die vyf trope is:
Dit kan egter aanvaar word dat die eerste en die derde beginsels afgelei is van die beginsels wat reeds deur Pyrrho van Elis geidentifiseer word. Die andere drie beginsels kan gesien kon word as 'n poging om die teorie van die skeptisme te vertaal na meer abstrakte beginsels.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.