Abraham van Riebeeck
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Abraham van Riebeeck (Kaapkolonie, 18 Oktober 1653 - Batavia, 17 November 1713) was die Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië. Hy is in die Kaap in Suid-Afrika gebore as die seun van Jan van Riebeeck en Maria van Riebeeck. Na voltooiing van sy studies in Nederland in 1676 sluit hy by die VOC as koopman.[1]
Abraham van Riebeeck | |
Goewerneur-generaal van Nederlands-Indië | |
Ampstermyn 30 Oktober 1709 – 17 November 1713 | |
Voorafgegaan deur | Joan van Hoorn |
---|---|
Opgevolg deur | Christoffel van Swoll |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 18 Oktober 1653 Kasteel die Goeie Hoop, Nederlandse Kaapkolonie (tans Suid-Afrika) |
Sterf | 17 November 1713 Batavia, Nederlands-Indië (tans Indonesië) |
Van 1709 tot sy dood in 1713, was hy goewerneur-generaal van Nederlands-Indië. Hy was een gretige ontdekkingsreisiger wat enkele lang en kort reise in Nederlands-Indië onderneem het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.