From Wikipedia, the free encyclopedia
Abell 36 is 'n dowwe, silindervormige planetêre newel[3] sowat 780 ligjare van die Aarde af in die strrebeeld Maagd.[4] Dit is in 1955 deur die Amerikaanse sterrekundige George Abell ontdek.[5]
Abell 36 | ||||
Soos gesien deur die Baie Groot Teleskoop. | ||||
Soort newel | Planetêre newel | |||
Sterrebeeld | Maagd | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 13h 40m 41.34369s[1][2] | |||
Deklinasie | -19° 52′ 55.3200″[1][2] | |||
Besonderhede | ||||
Skynbare grootte | 6,117 × 6,117[1][2] | |||
Ander name | ||||
PK 318+41.1, PN G 318.4+41.4 | ||||
|
Die newel omring 'n sontipe ster wat sy buitenste lae wegstoot en so Abell 36 vorm, en besig is om 'n witdwerg te word. [6] Die newel het na raming omtrent 10 000 jaar gelede gevorm.[7]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.