Europese passasiersvliegtuig From Wikipedia, the free encyclopedia
Die ATR 42 is twee motorige turboskroef, streeksvliegtuig wat ontwerp, ontwikkel en vervaardig is in Frankryk en Italië deur ATR. ATR (Aerei da Trasporto Regionale of Avions de transport régional), is 'n gesamentlike onderneming gevorm deur die Franse lugvaat maatskappy Aérospatiale, tans Airbus en die Italiaanse konglomoraat Aeritalia, tans Leonardo S.p.A.. Die nommer 42 in die naam verwys na die aantal passasiers wat die vliegtuig kan vervoer; dit wissel tussen 40 en 52.
ATR 42 | |
---|---|
Tipe | Passasiersvliegtuig |
Vervaardiger | ATR |
Nooiensvlug | 16 Augustus 1984 |
Bekendstelling | 3 Desember 1985 |
Status | Aktief |
Hoofgebruiker | FedEx Feeder |
Vervaardig | 1984 tot tans |
Aantal gebou | 476 (soos op Julie 2017)[1] |
Eenheidskoste | 42–600: $19.5 miljoen (2012)[2] |
Weergawes | ATR 72 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.