Die 26ste eeu v.C. het geduur van 2600 tot 2501 v.C.

Gebeure

Thumb
Die Groot Piramide van Cheops.
  • Omstreeks 2900–2334 v.C.: Die Mesopotamiese oorloë van die Vroeë Dinastie duur voort.
  • Omstreeks 2600 v.C.: Die Indusvallei-beskawing word magtiger.
  • Omstreeks 2600 v.C.: Voorpaleistydperk, Fase I, in Kreta.
  • Omstreeks 2589 of 2601 v.C.: Farao Cheops kom aan die bewind.
  • Omstreeks 2575 v.C.: Ou Ryk in Antieke Egipte (4de Dinastie), Snofroe is farao.
  • Omstreeks 2558 of 2570 v.C.: Chafra se bewind begin in Antieke Egipte.
  • Omstreeks 2550 v.C.: Die jaar waarin die Groot Piramide van Giza na raming voltooi is.
  • Omstreeks 2550 v.C.: Mesannepada is koning van Ur.
  • Omstreeks 2533/2 v.C.: Menkaoera se bewind in Antieke Egipte begin.
  • Omstreeks 2510-2460 v.C.: Ti kyk na ’n seekoeijag (die grafkelder van Ti in Saqqara, 5de Dinastie van Antieke Egipte) word gemaak.
  • Omstreeks 2500 v.C.: Die legendariese Sanhuangwudi-linie van leiers in China word deur Huang Di gestig.
  • Omstreeks 2500 v.C.: Die bou van Stonehenge begin.

Belangrike mense

Sterftes

  • Omstreeks 2578 of 2566 v.C.: Cheops.
  • Omstreeks 2544 of 2532 v.C.: Chafra.
  • Omstreeks 2515 of 2503 v.C.: Menkaoera.

Dekades en jare

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.