Die 24ste eeu v.C. het geduur van 2400 tot 2301 v.C.

Gebeure

Thumb
Belangrikste terreine van die Indusvallei-beskawing.
  • Omstreeks die 29ste eeu tot 2334 v.C.: Mesopotamiese oorloë van die Vroeë Dinastie duur voort.
  • Omstreeks 2360 v.C.: Hekla-4-uitbarsting.
  • Omstreeks 2350 v.C.: Die einde van die Vroeë Dinastie III in Mesopotamië.
  • Omstreeks 2350 v.C.: Eerste verwoesting van die stad Mari, Sirië.
  • Omstreeks 2345 v.C.: Die einde van die 5de Dinastie in Antieke Egipte.
  • Omstreeks 2345 of 2460 v.C.: Die begin van die 6de Dinastie in Antieke Egipte.
  • Omstreeks 2340 v.C.: Die Akkadiese Ryk.
  • Omstreeks 2334-2279 v.C.: Die Semitiese hoofman Sargon van Akkad se verowering oor Sumer en Mesopotamië.

Belangrike mense

  • Urukagina, heerser van die stadstaat Lagasj.
  • Omstreeks 2332 v.C.: Die begin van die bewind van Sargon van Akkad.

Sterftes

Dekades en jare

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.