1541
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1541 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1541 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1536 | 1537 | 1538 | 1539 | 1540 | ◄ 1541 ► | 1542 | 1543 | 1544 | 1545 | 1546 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1541 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Theophrastus Bombastus von Hohenheim (Paracelsus) | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 27 Mei – Die Roomse Kurie verwerp die Regensburg verklaring. Dit lei tot die finale breuk met die Protestantisme.
- 6 Julie – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-priester van San Clemente.
Geboortes
Sterftes
- 26 Junie – Francisco Pizarro, Spaanse veroweraar (* omtrent 1476 of 1478)
- 24 September – Paracelsus, Switserse alchemis (* 1493)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.