1496
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1496 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
1496 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1491 | 1492 | 1493 | 1494 | 1495 | ◄ 1496 ► | 1497 | 1498 | 1499 | 1500 | 1501 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1496 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 19 Februarie – Pous Alexander VI stel nog vier kardinale aan waaronder Juan de Borja Lanzol junior, sy kleinneef en publiseer die aanstelling van Luigi d'Aragona wat reeds in Mei 1494 "in pectore" gemaak is.
- 4 Augustus – Die Spanjaarde onder leiding van Bartholomew Columbus, die broer van Christophorus Columbus, stig Santo Domingo, die oudste Europese nedersetting in die Amerikas en tans hoofstad van die Dominikaanse Republiek.
Geboortes
- 18 Maart – Maria Tudor, koningin van Frankryk († 1533)
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.