1466
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1466 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1466 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1461 | 1462 | 1463 | 1464 | 1465 | ◄ 1466 ► | 1467 | 1468 | 1469 | 1470 | 1471 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1466 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
Georg van Podĕbrady | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 5 November – Giovanni Battista Cibo (later Pous Innocentius VIII) word biskop van Savona.
- 23 Desember – Pous Paulus II ekskommunikeer Georg Podĕbrady van Boheme, aanhanger van Johannes Hus.
Geboortes
- 11 Februarie – Elizabeth van York, die vrou van Hendrik VII van Engeland († 1503)
- Onbekend – Giovanni Antonio Boltraffio, Italiaanse skilder († 1516)
- Onbekend – Moctezuma II, leier van die Asteke († 1520)
Sterftes
- 13 Desember – Donatello, 'n beroemde Italiaanse, vroeë-Renaissance kunstenaar en beeldhouer uit Florence (ca. 1386).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.