1281
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Die jaar 1281 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1281 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1276 | 1277 | 1278 | 1279 | 1280 | ◄ 1281 ► | 1282 | 1283 | 1284 | 1285 | 1286 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1281 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 22 Februarie – Pous Martinus IV volg Pous Nicolaas III op.
- 23 Maart – Pous Martinus IV in Orvieto gekroon.
- 12 April – Pous Martinus IV bevorder Girolamo Masci d'Ascoli (later Pous Nicolaas IV) tot kardinaal-biskop van Palestrina.
Geboortes
- Joeri III van Moskou, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († 1325)
- Orhan, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1362).
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.