Die jaar 1170 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 70ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1170 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1165 | 1166 | 1167 | 1168 | 1169 | ◄ 1170 ► | 1171 | 1172 | 1173 | 1174 | 1175 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1170 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Gebeure
- 29 Desember – Aartsbiskop van Kantelberg Thomas Becket word vermoor in sy eie katedraal onder opdrag van Hendrik II van Engeland.
Geboortes
- Leonardo van Pisa, ook bekend as Leonardo Pisano, Leonardo Bonacci, Leonardo Fibonacci, was 'n Italiaanse wiskundige wat deur sommiges as die talentvolste wiskundige van die Middeleeue beskou word († 1250).
- Waldemar II van Denemarke, koning van Denemarke († 1241)
Sterftes
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.