Zuzana Čaputová
president van Slowakye / From Wikipedia, the free encyclopedia
Zuzana Čaputová (gebore Strapáková; 21 Junie 1973) is 'n Slowaakse politikus, prokureur en aktivis. Sy is sedert 15 Junie 2019 President van Slowakye. Čaputová is die eerste vrou in die geskiedenis van Slowakye om die presidensie te hou. Sy is ook die jongste president in die geskiedenis van Slowakye, met 'n ouderdom van 45 jaar.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Persoonlike besonderhede ...
Zuzana Čaputová | |
President van Slowakye | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 15 Junie 2019 | |
Voorafgegaan deur | Andrej Kiska |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Zuzana Strapáková 21 Junie 1973 (1973-06-21) (50 jaar oud) Bratislava, Tsjeggo-Slowakye (nou Slowakye) |
Eggenoot/-note | Ivan Čaputa (geskei) ; Peter Konečný |
Kind(ers) | 2 |
Sluit