Zsa Zsa Gabor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zsa Zsa Gabor (1917 – 2016) was 'n Hongaars-Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms, maar was meer bekend vir haar skerp tong en nege huwelike. In 1936 het sy die Mej. Hongarye-kompetisie gewen. Sy was onder andere bekend vir een van haar uitsprake op 'n TV-geselsprogram: "Ek is 'n uitstekende huishoudster; elke keer as ek 'n man los hou ek sy huis".[1][2]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Zsa Zsa Gabor | |
---|---|
Zsa Zsa Gabor in 1959 | |
Gebore | Sári Gábor (1917-02-16)16 Februarie 1917 |
Sterf | 18 Desember 2016 (op 99) Bel Air, Los Angeles, Kalifornië |
Nasionaliteit | Hongarye Verenigde State |
Beroep | Aktrise en sosiale vlinder |
Eggenoot | Burhan Asaf Belge (1937–1941; geskei) Conrad Hilton (1942–1947; geskei) George Sanders (1949–1954; geskei) Herbert Hutner (1962–1966; geskei) Joshua S. Cosden, Jr. (1966–1967; geskei) Jack Ryan (1975–1976; geskei) Michael O'Hara (1976–1983; geskei) Felipe de Alba (1983–1983; geskei) Frédéric Prinz von Anhalt (1986–2016; haar dood) |
Kinders | Francesca Hilton (1947–2015) |
Ouer(s) | Jolie Gabor (moeder) Vilmos Gábor (vader) |
Sluit