Zarja
From Wikipedia, the free encyclopedia
Zarja (of Zorja, Zaria, Zoria, ens.) is die Slawiese godin van skoonheid.[1] Sy was ’n gewilde godin wat verbind is met die oggend en was aan haar aanbidders bekend as "die hemelse bruid". Sy was ook bekend as ’n waterpriesteres wat soldate beskerm het.[2]
Zarja (заря) is die Russiese woord vir "sonsopkoms" of "oggendster".[3]