chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Ysterpentakarboniel is 'n organometaalverbinding van yster is sy oksidasietoestand nul en koolstofmonoksied met die chemiese formule Fe(CO)5
Algemeen | |
---|---|
Naam | Ysterpentakarboniel |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | Fe(CO)5 |
Molêre massa | 195,90 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 13463-40-6[1] |
Voorkoms | vloeistof[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=1156,57(5); b= 673,88(4); c=913,36(11); β=107,882(1)°[2] |
Ruimtegroep | C2/c |
Nommer | 15 |
Smeltpunt | -20 °C[1] |
Kookpunt | 103 °C[1] |
Digtheid | 1,49 at 25°C[1] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | -15°C [1] |
LD50 | 5,1 [mg/kg] (oraal) [1] |
LC50 | 0,08 [mg/L] 4 uur [1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Die molekule het in die gasfase n trigonaalbipiramidale vorm met simmetrie D3h. Die verbinding kristalliseer in 'n monokliniese struktuur (ruimtegroep C2/c) waarin die molekule slegs 'n tweetallige as (C2) besit. Onder 105K verwring die struktuur tot 'n trikliniese fase (P1) waarin die molekule ook sy tweetallige as verloor.[3]
Ysterpentakarboniel het verskeie gebruike:[4]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.