X17-deeltjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die X17-deeltjie is ’n hipotetiese subatomiese deeltjie wat voorgestel is deur Attila Krasznahorkay en sy kollegas om sekere afwykende metingsresultate te verduidelik.[1][2] Die deeltjie is voorgestel om wye hoeke te verduidelik in bane van deeltjies wat geproduseer is tydens ’n kernoorgang van berillium-8-atome, asook in stabiele helium-atome.[3]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite
X17-deeltjie | ||
Samestelling | Elementêre deeltjie | |
Groep | Bosons | |
Wisselwerking | Vyfde basiese natuurkrag | |
Simbool | X17 | |
Geteoretiseer | 2015 | |
Massa | 16,70±0,35 MeV | |
Elektriese lading | 0 e |
Sluit
Die X17-deeltjie kan die draer van ’n voorgestelde vyfde basiese natuurkrag wees wat moontlik verband hou met donker materie.[3] Dit is dalk ’n X-boson met ’n massa van sowat 17 MeV.[3]