Wrywing

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wrywing

Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied.[1]

  • Droë wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vaste oppervlakke in kontak. Droë wrywing word onderverdeel in: Statiese wrywing tussen nie-bewegende oppervlakke, en Kinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke.
  • Gesmeerde Wrywing is waar 'n smeermiddel, wat 'n vloeistof is, twee soliede oppervlakke skei.[4][5][6]
  • Parasitiese sleurkrag, is die krag wat die beweging van 'n vloeistof oor die oppervlak van 'n vaste liggaam teenwerk.
  • Interne wrywing is die krag tussen partikels (waaruit die voorwerp bestaan) wat beweging teenwerk in 'n soliede voorwerp terwyl dit vervorm.[3]
Thumb
Voertuie se remme gebruik die konsep van droë wrywing om die voertuig tot 'n stilstand te bring

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.