Woodwardse bosbontrokkie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Woodwardse bosbontrokkie (Batis fratrum) is 'n sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort. Dit is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde standvoël in woude langs die oostelike kusvlakte. In Engels staan die voël bekend as die Woodward's Batis.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Woodwardse Bosbontrokkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. fratrum |
Binomiale naam | |
Batis fratrum (Shelley, 1900) | |
Sluit