Woodmead, Johannesburg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Woodmead is 'n kommersiële voorstad in die noordelike deel van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Vier hoofweë ontmoet hier, naamlik die N1 Westelike Verbypad, N1 Ben Schoeman, N3 oostelike verbypad en die M1 (Johannesburg). Verskeie groot besighede is in Woodmead gesetel, insluitend 3M, Accenture, en SAP.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Woodmead | |
---|---|
Koördinate: 26°2′46″S 28°3′58″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,50 km2 (2,51 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 225 |
• Digtheid | 650/km2 (1 700/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 60.5% |
• Indiërs/Asiërs | 7.8% |
• Bruin mense | 1.7% |
• Swart mense | 28.3% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 69.3% |
• Afrikaans | 7.6% |
• Zoeloe | 5.6% |
• Noord-Sotho | 2.7% |
• Ander | 14.7% |
Sluit