Wolfram(VI)oksied
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Wolfram(VI)oksied of wolframtrioksied is een van die oksiede van wolfram. Dit het 'n formule WO3 en is 'n baie onoplosbare, termies stabiele bron van wolfram vir die verwerking in glas, optiese en keramiese toepassings.[2] Dit kan in sterk basis opgelos word en wolframaat vorm.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Wolfram(VI)oksied |
IUSTC-naam | Wolfram(VI)oksied |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | WO3 |
Molêre massa | 231,85 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1314-35-8[1] |
Voorkoms | Geel vastestof |
Fasegedrag | |
Strukturbericht | D0₉ |
Smeltpunt | 1473 °C[1] |
Kookpunt | 1837 °C[1] |
Digtheid | 7,16 g/cm3[2] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Sluit
Dit is 'n geel poeier wat ook as pigment gebruik word. WO3 is stabiel in waterige oplossings. Dit is 'n halfgeleier met 'n indirekte bandgaping van 2,7-2,8 eV. Dit absorbeer lig tot ongeveer 500 nm in golflengte. Sy mobiliteit vir h+-gate is ongeveer 150 nm, wat taamlik gunstig is. [3]