Voël-spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Witkeelmossie (Passer griseus) is 'n voël en gelokaliseerd en algemeen om mense se woonplekke. Die voël is beperk tot 'n paar gebiede in die noorde van Suider-Afrika, veral tussen Chobe, Botswana en die Victoria-waterval. Die voël is 16 cm groot en weeg 34 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Grey-headed Sparrow.
Witkeelmossie | |
---|---|
'n Volwasse witkeelmossie in Rwanda | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Passeri |
Infraorde: | Passerida |
Superfamilie: | Passeroidea |
Familie: | |
Genus: | Passer |
Spesie: | P. griseus |
Binomiale naam | |
Passer griseus (Vieillot, 1817) | |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Passer griseus. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.