plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die witblombos (Metalasia muricata) is 'n klein boom of struik. Die spesie kom voor in Oos- en die Wes-Kaap in kus sand vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Ngqeleni-Mqanduli distrik in Transkei. Dit is ook deel van die fynbos.
Witblombos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | Gnaphalieae |
Genus: | Metalasia |
Spesie: | M. muricata |
Binomiale naam | |
Metalasia muricata R.Br. (1817) | |
Sinonieme | |
|
Die struik se FSA-nommer is 736.[1]
Hierdie plant is een van 8 spesies van die fynbosbioon wat Apis mellifera capensis, die Kaapse heuningby, se belangrikste bronne vir sy stuifmeel en heuning is.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.