William Shatner
Kanadese akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
William Shatner (gebore 22 Maart 1931) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek II: The Wrath of Khan (1982), Star Trek III: The Search for Spock (1984), Star Trek IV: The Voyage Home (1986), en Star Trek V: The Final Frontier (1989).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
William Shatner | |
Geboorte | 22 Maart 1931 (1931-03-22) (93 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 3; insluitende Melanie Shatner |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit
Op 13 Oktober 2021 het Shatner na die ruimte gevlieg aanboord van NS-18, 'n Blue Origin subomwentelingskapsule, saam met drie ander mense.[1] Op die ouderdom van 90 jaar, 6 maande en 22 dae, het hy die oudste persoon geword om in die ruimte te vlieg.[2]