![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/bd/William_Levy_in_2015_%25282%2529.jpg/640px-William_Levy_in_2015_%25282%2529.jpg&w=640&q=50)
William Levy (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
William Levy (gebore 29 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Addicted (2014), The Single Moms Club (2014), en Resident Evil: The Final Chapter (2016), en in die televisiereeks Don't mess with an angel (2008).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
William Levy | |
![]() | |
Geboortenaam | William Levy Gutiérrez[1] |
---|---|
Geboorte | 29 Augustus 1980 (1980-08-29) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit