William Caxton
From Wikipedia, the free encyclopedia
William Caxton (1415/1422–1491) was die eerste persoon in Engeland wat boeke gedruk het. Hy is in Duitsland, waar die eerste boeke op die Europese vasteland gedruk is, touwys gemaak. Daarna is hy terug na Engeland waar hy 'n drukkersonderneming in 1476 begin het. Hy was ook die eerste Engelse handelaar wat gedrukte boeke verkoop het.[1]