Op Springbok het dr. Steenkamp die NG gemeente Namakwaland gelei om genoeg geld in te samel vir die bou van die sogenaamde Klipkerk, die derde soortgelyke kerkgebou in Namakwaland.
Dr. W.P. Steenkamp in 1917.
Dr. Steenkamp het die hoeksteen van die NG gemeente Parow se nuwe kerkgebou gelê nadat hy die leiding geneem het om die gebou vir £6500 op te rig.
Mev. Steenkamp in 1917.
Die moedergemeente Parow se kerkgebou in Sarel Cilliersstraat. Dr. Steenkamp het die leiding geneem met die oprigting in 1928, twee jaar nadat hy uitgetree het as predikant. Sy laaste gemeente was Namakwaland op Springbok in die Noord-Kaap.
Die NG kerk Kamieskroon is in 1924 ingewy. Dit het £5 000. Dis die derde van sy soort wat dr. Steenkamp in Namakwaland laat oprig het, maar die enigste wat Wynand Louw ontwerp het.