![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b8/Willebrord_Snellius.jpg/640px-Willebrord_Snellius.jpg&w=640&q=50)
Willebrord Snellius
Universiteit onderwyser / From Wikipedia, the free encyclopedia
Willebrord Snellius[1][2] (gebore as Willebrord Snel van Royen)[3] (13 Junie 1580[4]30 Oktober 1626) was 'n Nederlandse sterrekundige en wiskundige. Sy naam is gekoppel aan die wet van refraksie as Snell se Wet.[5]
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Willebrord Snellius | |
![]() | |
Willebrord Snel van Royen (1580–1626) | |
Gebore | 13 Junie 1580 Leiden, Nederland |
---|---|
Oorlede | 30 Oktober 1626 (op 46) Leiden, Nederland |
Nasionaliteit | Nederlands |
Vakgebied | Wiskunde, sterrekunde |
Alma mater | Universiteit van Leiden |
Bekend vir | Snel se Wet, dispersie |
Sluit
'n Krater op die Maan, Snellius is na hom vernoem. Die Nederlandse Vloot het drie skepe na hom vernoem insluitende die bestaande HNLMS Snellius (A802).