![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/ed/Spur-winged_Geese_%2528Plectropterus_gambensis_niger%2529_male.jpg/640px-Spur-winged_Geese_%2528Plectropterus_gambensis_niger%2529_male.jpg&w=640&q=50)
Wildemakou
voëlspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die wildemakou (Plectropterus gambensis) is 'n algemene standvoël wat in Suider-Afrika voorkom. Die voël is 75 – 100 cm groot en weeg 2,5 – 7 kg. Hulle kom dikwels in groot swerms of saam met kolganse voor, en is soos voorgenoemde ook deels nagaktief. In Engels staan dit as die spur-winged goose bekend.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Wildemakou | |
---|---|
![]() | |
Die donkerder geveerde suidelike ras (P. g. niger) in die Wes-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Plectropterinae |
Genus: | Plectropterus Stephens, 1824 |
Spesie: | P. gambensis |
Binomiale naam | |
Plectropterus gambensis (Linnaeus, 1766) | |
Subspesie | |
P. g. gambensis(Linnaeus, 1766) | |
![]() | |
verspreiding |
Sluit