Wikimapia
From Wikipedia, the free encyclopedia
WikiMapia is 'n Web 2.0 projek waarmee plekke en geboue oor die hele aarde etiketteer en beskryf kan word. Dit is ontwikkel deur die Russe Alexandre Koriakine en Evgeniy Saveliev, en was geïnspireer deur Google Maps en Wikipedia.
WikiMapia | |
---|---|
Tipe webblad | kollaboratiewe kartering |
Taal(e) | verskeie |
Registrasie | Opsioneel |
Outeur | Alexandre Koriakine en Evgeniy Sawelief |
Opgerig | 24 Mei 2006 |
Huidige status | Aktief |
URL | www.wikimapia.org |