![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ae/Russianpeople3.1.png/640px-Russianpeople3.1.png&w=640&q=50)
Russe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Russe (Russies: ру́сские, russkiye) is 'n Oos-Slawiese volk van sowat 137 miljoen mense (waarvan 115 miljoen in die Russiese Federasie woon, 17 miljoen in ander voormalige lande van die Sowjetunie en sowat 6 miljoen in ander lande). Hulle is die grootste volk in Europa. Die meeste Russe is Russies-Ortodokse Christene of ongebonde.
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Russies.
Kitsfeite Totale bevolking:, Belangrike bevolkings in: ...
Sluit