Die Westelike rooipootvalk (Falco vespertinus) is 'n skaars somertrekvoël en kom slegs in westelike Suider-Afrika in Namibië en wes Botswana voor. Die voël word 29 – 31 cm groot en weeg 120 - 200 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-footed falcon.
Westelike rooipootvalk | |
---|---|
Mannetjie (regs), wyfie (links), onvolwasse (swart, agter) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. vespertinus |
Binomiale naam | |
Falco vespertinus Linnaeus, 1766 | |
Sinonieme | |
Falco vespertinus vespertinus Linnaeus, 1766 |
Fotogalery
- Volwasse mannetjie
- Volwasse wyfie
- Eier
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Falco vespertinus. |
Bronne
Eksterne skakel
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.