Westelike kusreier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Westelike kusreier (Egretta gularis) is 'n voël en swerwer wat selde in Suid-Afrika voorkom. Die voël is 56 – 66 cm groot en weeg 350 - 500 g. Hulle kom natuurlik voor in aan die tropiese kuste van Wes- en Oos-Afrika. Een voël is opgeteken in Kaapstad. In Engels staan die voël bekend as Western reef heron.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Westelike kusreier | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Egretta |
Spesie: | E. gularis |
Binomiale naam | |
Egretta gularis (Bosc, 1792) | |
![]() | |
Verspreiding |
Sluit
c