From Wikipedia, the free encyclopedia
Werner Max Oskar Paul Bergengruen (* 16 September 1892 in Riga, Lyfland; † 4 September 1964 in Baden-Baden, Duitsland) was 'n Duits-Baltiese skrywer. Bergengruen het met sy liriek, maar veral ook met sy historiese romans en verhale bekendheid verwerf.
Werner Bergengruen | |
---|---|
Werner Bergengruen Portret deur Emil Stumpp (1929) | |
Gebore | Werner Max Oskar Paul Bergengruen 16 September 1892 |
Sterf | 4 September 1964 (op 71) |
Nasionaliteit | Duitsland |
Beroep | Digter en skrywer |
Eggenoot | Charlotte Hensel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.