From Wikipedia, the free encyclopedia
Weliko Tarnowo (Bulgaars: Велико Търново, tussen 1100 en 1393 Tarnowgrad, tussen 1878 en 1965 Tarnowo) is die ou hoofstad van Bulgarye.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Велико Търново | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Bulgarye |
Administratiewe gewes | Weliko Tarnowo |
Stigting | 570 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 203 vk km |
Hoogte bo seevlak | 225 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2018) | 73 486 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 002/vk km |
Etniese groepe: | |
- Bulgare | 90,3% |
- Turke | 5,1% |
- Russe | 2% |
Tydsone | EET (UTC+2) |
- Somertyd | EET (UTC+3) |
Burgemeester (party) | Daniel Panof |
Amptelike webwerf | veliko-tarnovo.bg/ veliko-tarnovo.bg |
Veliko Tarnovo is een van die oudste nedersettings in Bulgarye, met 'n geskiedenis van meer as vyf millennia. Die eerste spore van menslike teenwoordigheid, wat dateer uit die 3de millennium vC, is op Trapezitsa-heuwel ontdek.[1]
In agting vir die stad se verlede het tsaar Ferdinand, van die huis van Saxe-Coburg Gotha, die Veertig Heilige Martelaarskerk in Veliko Tarnovo gekies as die plek om op 5 Oktober 1908 die volkome onafhanklikheid van Bulgarye te verklaar.
Meer as 90% van die inwoners is Oosters-Ortodokse.
Veliko Tarnovo het twee universiteite, die Veliko Tarnovo-universiteit (een van die grootste universiteite in Bulgarye) en die Vasil Levski Nasionale Militêre Universiteit.
Die skeppers van die Kunsskool van Tarnowo laat die blinkste spoor van Bulgaarse Middeleeuse kreatiwiteit agter.[2] Die argitektuur van Tarnovo ontwikkel al sewe eeue. Die belangrikste argitek uit die Renaissance-periode is meester Kolyu Ficheto.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.