![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2f/Lieutenant_General_Valerii_Zaluzhnyi.jpg/640px-Lieutenant_General_Valerii_Zaluzhnyi.jpg&w=640&q=50)
Waleri Zaloezjni
opperbevelvoerder van die Oekraïense gewapende magte / From Wikipedia, the free encyclopedia
Waleri Fedorowitsj Zaloezjni Fedorowitsj Zaloezjni (Oekraïens: Валерій Федорович Залужний; gebore 8 Julie 1973) is 'n Oekraïense vierster-generaal wat vanaf 27 Julie 2021 tot 8 Februarie 2024 as die opperbevelvoerder van die Oekraïense Gewapende Magte gedien het.[1][2]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2f/Lieutenant_General_Valerii_Zaluzhnyi.jpg/640px-Lieutenant_General_Valerii_Zaluzhnyi.jpg)
Bevelvoerder van die Noord-Operasionele Bevelruktuur (2019–2021), Hoof van die Gesamentlike Operasionele Staf van die Gewapende Magte van Oekraïne — Eerste Adjunk-bevelvoerder van die Gesamentlike Magte (2018), Stafhoof — Eerste Adjunk-bevelvoerder van die Wes-Operasionele Bevel (2017). Bevelvoerder van die 51ste Gemeganiseerde Wagte Brigade (2009–2012).