eksoplaneet From Wikipedia, the free encyclopedia
WASP-4b is ’n eksoplaneet sowat 880 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Feniks[1][3] wat in 2007 in Suid-Afrika ontdek is.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
WASP-4b | ||||
Eksoplaneet | ||||
’n Vergelyking van die groottes van Jupiter en WASP-4b. | ||||
Moederster | WASP-4 | |||
Ster se eienskappe | ||||
Sterrebeeld | Feniks | |||
Regte klimming | 23h 34m 15.0858s[1] | |||
Deklinasie | -42° 03′ 41.0495″[1] | |||
Skynmagnitude (m) | 12,468±0,025[2] | |||
Afstand (ligjaar) | 880±10 ligjare[1] | |||
Spektraaltipe | G7V[3] | |||
Planeet | ||||
Massa | 1,21+0,13−0,08 MJ[4] | |||
Radius | 1,304+0,054−0,042 RJ[4] | |||
Temperatuur | 1650 ± 30 K[4] | |||
Wentelperiode | 1,3382324+0.0000017−0.0000029[4] | |||
Ontdekking | ||||
Datum | 31 Oktober 2007[5] | |||
Ontdekkers | David. M. Wilson et al. (SuperWASP)[3] | |||
Metode | Oorgang | |||
Status | Gepubliseer[3] | |||
|
Die planeet wentel om die ster WASP-4 en is in Oktober 2007 ontdek deur middel van die oorgangsmetode. Die massa en radius dui aan dit is ’n planeet soortgelyk aan Jupiter, dus ’n gasreus.[6] WASP-4b is naby genoeg aan sy ster sodat dit as ’n warm Jupiter geklassifiseer kan word. Dit het ’n atmosferiese temperatuur van sowat 1 650 K.[3][4]
Die planeet is in Suid-Afrika ontdek met kameras van die WASP-projek.[6] Ná sy ontdekking is die massa van WASP-4b bepaal deur die radiale snelheid van WASP-4 te meet, en dit het bevestig die voorwerp wat die oorgang veroorsaak het, is ’n planeet.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.