From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Suriname is op 25 November 1975 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vyf horisontale bane in groen, wit, rooi, wit en groen met ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die rooi baan.
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 25 November 1975[1] |
Ontwerp | Vyf horisontale bane in groen, wit, rooi, wit en groen met ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die rooi baan. |
Die kleure van die Surinaamse vlag dra die volgende simboliese waardes: die ster stel die eenheid van alle etniese groepe voor, die rooi baan stel vooruitgang en liefde voor, die groen stel hoop en vrugbaarheid voor en die wit stel vrede en geregtigheid voor.
Die verhouding van die horisontale bane is 2:1:4:1:1.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.