Vlag van St. Vincent en die Grenadine
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van St. Vincent en die Grenadine is op 21 Oktober 1985 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie vertikale bane in blou, geel en groen (die geel baan is so wyd soos die blou en groen baan saam) met drie groen ruite in die middelste geel baan.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 7:11 |
Goedgekeur | 21 Oktober 1985[1] |
Ontwerp | Drie vertikale bane in blou, geel en groen met drie groen ruite in die middelste baan. |
Sluit