![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/00/Flag_of_Saint_Helena.svg/langaf-640px-Flag_of_Saint_Helena.svg.png&w=640&q=50)
Vlag van Sint Helena
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van Sint Helena, ’n Britse oorsese gebied is op 4 Oktober 1984[1] in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.
Die vlag van Sint Helena, ’n Britse oorsese gebied is op 4 Oktober 1984[1] in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.