![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b7/Flag_of_Rhineland-Palatinate.svg/langaf-640px-Flag_of_Rhineland-Palatinate.svg.png&w=640&q=50)
Vlag van Rynland-Palts
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van Rynland-Palts, ook bekend as Rhineland-Pfalz, is 'n driekleur van drie horisontale strepe van swart, rooi en goud. Hierdie kleure is Duitsland se nasionale kleure en word soms na verwys as schwarz-rot-gold. In die kanton, of die boonste linkerhoek, is die wapen van die staat van Rynland-Palts.[1]