Vlag van Niue
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van die Niue, amptelik deel van Nieu-Seeland, is op 15 Oktober 1975 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele goue baan met die Union Jack in die skildhoek, daarin twee vyfpuntige goue sterre elk in die horisontale en vertikale aste en ’n groot vyfpuntige goue ster in ’n blou skyf in die middel van die Union Jack.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 15 Oktober 1975[1] |
Ontwerp | ’n Enkele goue baan met die Union Jack in die skildhoek, daarin twee vyfpuntige goue sterre elk in die horisontale en vertikale aste en ’n groot vyfpuntige goue ster in ’n blou skyf in die middel van die Union Jack. |
Sluit