![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/79/Flag_of_Nigeria.svg/langaf-640px-Flag_of_Nigeria.svg.png&w=640&q=50)
Vlag van Nigerië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Nigerië is op 1 Oktober 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur met ewe wye bane in groen, wit en groen.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
![]() |
|
Gebruik | Nasionale vlag ![]() |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 1 Oktober 1960 |
Ontwerp | ’n Vertikale tweekleur in groen, wit en groen. |
Ontwerp deur | Michael Taiwo Akinkunmi |
![]() |
|
Gebruik | Burgerlike vaandel ![]() |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | ’n Rooi vlag met die nasionale vlag in die skildhoek. |
![]() |
|
Gebruik | Staatsvaandel ![]() |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | ’n Blou vlag met die nasionale vlag in die skildhoek. |
![]() |
|
Gebruik | Vlootvaandel ![]() |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | ’n Wit vlag met die nasionale vlag in die skildhoek en die kenteken van die Nigeriese vloot op die wapperkant. |
![]() |
|
Bynaam | Lugmagvaandel |
Verhouding | 1:2 |
Ontwerp | ’n Lugmagblou vlag met die nasionale vlag in die skildhoek en die kenteken van die Nigeriese lugmag op die wapperkant. |
Sluit