Vlag van Mayotte
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Franse oorsese gebied Mayotte het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eiland het wel, soos die ander eilande in die Comore ’n eie onderskeidende vlag.
Kitsfeite Verhouding, Ontwerp ...
Verhouding | 2:3 |
---|---|
Ontwerp | ’n Eenvoudige wit vlag met die wapen van die argipel in die middel. |
Sluit