![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/91/Flag_of_Bhutan.svg/langaf-640px-Flag_of_Bhutan.svg.png&w=640&q=50)
Vlag van Bhoetan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die nasionale vlag van Bhoetan is op 8 Augustus 1949 in gebruik geneem tydens die ondertekening van die Vriensdkapsverdrag. Die vlag vertoon twee skuinsbalke van onder aan die vlagpaalkant tot bo aan die wapperkant in geel bo en oranje onder met ’n wit draak in die middel.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
![]() |
|
Gebruik | Nasionale vlag ![]() |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 1969[1] |
Ontwerp | Twee skuinsbalke van onder aan die vlagpaalkant tot bo aan die wapperkant in geel bo en oranje onder met ’n wit draak in die middel. |
Ontwerp deur | Mayam Choying Wangmo Dorji |
Sluit