Vioolconcerto nr. 5 (Mozart)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Vioolconcerto nr. 5 in A-majeur, K. 219, word dikwels na verwys as Die Turkse concerto.[1]Dit is in 1775 deur Wolfgang Amadeus Mozart geskryf en is die eerste keer gedurende die Kersseisoen daardie jaar in Salzburg opgevoer. Dit volg 'n tipiese vinnig-stadig-vinnig musikale struktuur.
Kitsfeite Toonaard, Katalogus ...
Vioolconcerto in A majeur | |
---|---|
Nr. 5 | |
deur W. A. Mozart | |
Toonaard | A majeur |
Katalogus | K. 219 |
Gekomponeer | 1775 |
Bewegings | 1. Allegro aperto 2. Adagio 3. Rondeau – Tempo di minuetto |
Partituur |
|
Sluit