Vingermanna (Eleusine coracana) ook bekend as rapoko of rupoko, word op aansienlike skaal deur die inheemse bevolking van Afrika en Indië as voedsel verbou.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Vingermanna
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Klade: Commelinids
Orde: Poales
Familie: Poaceae
Genus: Eleusine
Spesie:
E. coracana
Binomiale naam
Eleusine coracana
Gaertn.
Sinonieme[1]
  • Cynodon coracanus Raspail
  • Cynosurus coracanus L.
  • Eleusine cerealis Salisb. nom. illeg.
  • Eleusine dagussa Schimp.
  • Eleusine luco Welw. nom. inval.
  • Eleusine ovalis Ehrenb. ex Sweet nom. inval.
  • Eleusine pilosa Gilli
  • Eleusine reniformis Divak.
  • Eleusine sphaerosperma Stokes nom. illeg.
  • Eleusine stricta Roxb.
  • Eleusine tocussa Fresen.
Sluit

Van die meel word brood gebak en bier gemaak. Verder word dit aangewend om varke vet te maak en as voëlsaad.

Die plant aard goed op arm grond en groei vinnig. Dit word tot 1,2 m hoog en die sade is 1 tot 2 mm breed. Hierdie saadjies is ryk aan minerale, veral aan kalsium.

Lees ook

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.