Vincente Minnelli
Amerikaanse verhoog- en filmregisseur (1903-1986) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Vincente Minnelli (gebore as Lester Anthony Minnelli; 28 Februarie 1903 – 25 Julie 1986) was ’n Amerikaanse regisseur van die verhoog en silwerdoek wat van die grootste klassieke musiekprente van sy tyd gemaak het, soos Meet Me in St. Louis, Gigi, The Band Wagon en An American in Paris. Hy het ook komedies en melodramas geregisseer.[1] Hy was van 1945 tot 1951 met Judy Garland getroud; hulle was die ouers van Liza Minnelli.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Vincente Minnelli | |
Geboortenaam | Lester Anthony Minnelli |
---|---|
Geboorte | (1903-02-28)28 Februarie 1903 |
Sterfte | 25 Julie 1986 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur |
Aktiewe jare | 1928-1976 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit